Faerie Glen 2018-03-02T21:10:33+00:00

WELKOM

Welkom by Doxa Deo Faerie Glen se aanlyn platform! Ons is opgewonde om die Woord wat lewens verander meer toeganklik te maak deur die aanlyn platform. Die platvorm is gerig om ‘n interaktiewe spasie te wees waar jou gemeente met jou skakel daar waar jy is. Of dit nou is oppad na die werksplek, by jou gunsteling 3de Plek of by die huis. Ons is huidiglik by die eerste stappe om jou gemeente aanlyn te vat deur om dienste te stroom aanlyn, maar daar is nog vele wat kom…

Ons wil jou nooi om die deel te word van die Doxa Deo Online span. Hierdie span is gefokus om hierdie nuwe onderneming te groei na ‘n volle digitale gemeente. Indien hierdie visie jou hart gryp…vul die Kontak Ons vorm in aan die onderkant van die webblad.

Mag ons sien hoe mense ‘n vars verstaan het kry om God te ken en groei in die Impak op hulle wereld vanuit ‘n opgewekde Liefde vir Mense!

Ons gee vanuit… IDENTITEIT & GEHOORSAAMHEID

Eenvoudig gestel; ons gee oor wie ons is in God. Soos ons indentifiseer met die spandabelrigheid van God se vrygewigheid, is ons bemoedig om te reageer in gehoorsaamheid tot Hom. Ons is oortuig dat ons gehoorshaamheid tot Sy waarheid Sy missie versnel. As jy hiermee indentifiseer, wil jy nie dit in gebed oorweeg om ook finansieel saam ons te staan nie?

Ons vergemaklik die proses om finansieel saam ons te staan deur die volgende maniere wat jy kan gee:

Kits EFT / Krediet Kaart

Kies asseblief die “Online Campus” opsie op die GEE vorm.

GEE

Zapper

EFT/Bank Deposito

Banking Besonderhede:

Doxa Deo Digital Church

ABSA Hatfield

Account: 409 022 0258

Branch Code: 632005

Reference: DDO+ Jou Van

KONTAK ONS

Your Name (required)

Your Email (required)

Your Message